Sunday, July 19, 2009

Portulacaria afra


Herbs / Medicinal Plants

The information contained within this article merely recounts the traditional uses of specific plants as recorded through history. Always seek advice from a medical practitioner. The Mikpunt Meerkat and its representatives will not be held responsible for the improper use of any plants or documentation provided.

 

Hierdie maand bespreek ek sommer die dood gewone Kappertjie en Duisendblad (Jarro) albei plante wat ek en Magdaleen bespreek het toe ek anderdag daar gekuier het. Magdaleen glo daaraan dat as jy verkoue het, kappertjie blare op ‘n toebroodjie is net die ding om jou reg te ruk. En vir enige oop wond of om bloed te stop is Jarrow die medisyne of dit nou ‘n hond is wat gebyt is of die dokter wat haar arm geskraap het, Duisendblad sal vir  dit help.

Tropaeolum majus (Tropaeolaceae), Kappertjie

Hierdie algemene tuin blom van die Suid-Amerikaanse oorsprong is een van die meer geharde, en sekerlik een van die maklikste jaarplante om te kweek – dit oorleef winters, mits dit nie te kwaai ryp nie. Oorleef beslis Mikpunt se winters.

Tropaeolum majus is n slingerplant met lang rankstamme van tot 150 cm lank. Die blare is rond en straal-arig: die blomme is heldergeel of oranje. Saai die saad in die lente en vroeg somer in goeie, bros grond in ‘n sonnige plek.  Die grond moet nie te ryk wees nie dan sal dit welig groei en min blom.  Oes die blomme en blare wanneer nodig en die sade terwyl dit nog groen is.

Gebruike: Vars blare kan in slaai, sop en op toebroodjies gekerf word. Kappertjie blomme kan in slaai gebruik word en by rysgeregte gevoeg word vir n tikselkie kleur. Die sade behoort gepluk te word terwyl dit nog groen is – voor dit hard word – en kan, nadat dit gewas en afgedroog is, gepekel word deur dit in n fles gesoute asyn te sit – dit sal n heerlike geur ontwikkel. Medisinaal is dit vroeër gebruik vir blaas infeksies en asemhalings probleme. Kappertjies is baie ryk aan vitamiene C en daarom dan ook baie goed vir voorkoming van verkoues. 

Achillea millefolium(composite) Duisend blad, Nieskruid, Yarrow.

‘n Aromatiese regop, meerjarige plant met lang, small blare bestaande uit veeragtige blaartjies; het plat wit, pienk, roomkleurige of ligpers blomtoppe. Dis van Europese oorsprong en kan tot 60cm hoog word.

Dit is sedert die klassieke Griekse tye in die Mediterreense kulture gebruik en was nog vroeër aan die Indiese en Arabiese kulture bekend.  Die Botaniese Naam Achillea is afkomstig van Achilles die antieke Griekse held wat sy soldate daarmee behandel het. Deur die eeue het name soos ”straunch grass”, “Bloodwort” of “woundwort” gekry (“wort” was a ou Saksiese word vir plant). Die name is beskrywend: eenvoudig eerstehulp middel. Die blare word gekou en dan op die wond gesit.

Magdaleen het my meer laat lees oor die wonderlike plant en ek het verstommende dinge ontdek van Duisendblad. Dit is ‘n ongelooflike goeie geneesmiddel.

v      Duisendblad Kruie tee help vir eetlus, die maag, koorsigheid, hoes ensovoorts

v      ‘n Pap gemaak van die blare help vir pitswere en bloedvinte

v      Warm tee met duisendblad help vir verkoue en influensa

v      Die tee is ook ‘n tonikum

v      ‘n Aftreksel kan gebruik word vir ‘n wasmiddel

v      Aangesien dit sweet aanmoedig, word dit gebruik vir verkoue, dikwels saam vlierblomme en peperment

v      Die blare en blomme is sterk vrank en word in skoonheidsmiddels gebruik vir vetterige vel.

v      Die blare word in ‘n mengsel gebruik wat as uriendrywer of ‘n urinêre ontsmettingsmiddel gebruik word.

v      Dit word ook in kleiner dosisse by die behandeling van hipertensie of disenterie gebruik

Voorwaar ‘n helende plant




This months Reminder

Style is to see beauty in modesty -– Andrée Putman

 

When we keep our lives simple, simply beautiful things takes place.




Kinder en ziggi pret in die modder by Swaanswijk Potjiekos 

Uit Johan se Pen 

 

Die grootste gebeurtenis op Klipheuwel die afgelope maand was natuurlik die potjiekos kompetisie wat op Swaanswijk gehou was. Hierdie beriggie wor

d dan ook in hoofsaak geskryf vir die paar inwoners wat nie opgedaag het nie, aangesien die klomp wat wel opgedaag het, weet wat alles gebeur het en ook hulle gate uit geniet het, ongeag of hulle nou deelgeneem h

et of nie. Die kompetisie het amptelik afgeskop om 09:00 voormiddag maar nie-amptelik eers ongeveer 10:30 toe die hele grasperk voor vol spanne en hulle toerusting was en die saal vol stalletjies. Ek het gedink dat daar nie veel by die stalletjies sal aangaan nie,

 omdat ons dorp (is dit ’n dorp? indien nie, wat het ons dan hier?) so klein is. 

Gelukkig was al die stalletjie houers hoogs tevrede met die dag se resultate.

Die potjie was beoordeel deur Mario, van Mario Engineering, 

wat ook die hoofborg was. Hy het ’n pragtige verskuifbare braai by sy besigheid in Brackenfell gemaak en die braai is dan ook gewen deur Kobie en sy span.→



Die ander beoordelaar was Johanné van Schalkwyk, assistent kos redakteur van die Tydskrif Tuis, wat oorgekom het vir die beoordeling desondanks ander verpligtinge wat sy ook op Saterdag gehad het.


Tweede prys was gewen deur Martin en sy span 

en derde prys was gewen deur die 911 span en Grain Carriers span.  Ek het geproe aan Pieter se pot en ook aan Wynand se pot en man, dit was lekker. ’n Ander dame,→     

        [blog+ju3.jpg]

 wie se naam ek nooit gehoor het nie, het my aan haar vis potjie laat proe. Ek hoop sy kom volgende jaar weer, want haar pot was uit die boeke uit.

Wat die temas van die potjie makers betref, was daar een groep wat bo die res uitgetroon het, dit was Mike en nog ’n Mike se weermag tema, kompleet met ’n geweer wat ± 130 jaar oud is!

Ek sou nog graag wou aangaan oor hoe lekker die dag was- net baie nat- een  dame het haar skoene verloor toe sy later die aand haar man se motor moes uitstoot waar dit in ’n dam water staan, maar my spasie is ’n bietjie beperk, so Groetnis tot volgende keer.

Johan

 



Thursday, July 16, 2009


   ˜Flowerheart

Floral creations by

Charlotte  

 “The Crew”

021 971 1237                                0728799911

Beautiful custom designed floral arrangements for Weddings and Functions.  We specialize in wedding flowers and décor. With my experience I can enhance your ideas and create the perfect look for your big day. I can work in a

 budget with pleasure.

 Contact me for a free quote.

flowerheartcape@yahoo.com




Farm Yard Kiddies Parties

 Kinderpartytjies in ‘n Plaasatmosfeer

Jungle gym, pony rides, feeding of animal etc.

 

Very exciting themes

Boemelaars/hobos- Your party box will be a bundle on a stick to carry over your shoulder

Cowboys and girls

Fairies and elves – decorate your own cup cake

Hiking trail / Picnic - for the not so young we can go on a short hiking trail next to the river and have a picnic there in the veldt.

High tea - For a bit more we can do a proper fancy high tea, we leave out the meal and set the table with all fancy cup cakes, sweeties, chocolate truffles etc. To drink we will have juice and ice tea. (If preferred we can have tea or coffee too)

…and more - pirates, Witches/Horror, Winnie, Brads, and Indians etc.

If possible we will accommodate your ideas.

 

R55.00 per child

Includes

A choice of meals

Ø      Mini Hamburger and baked chippies

Ø      Mini Hotdogs and baked chippies

Ø      Chicken strips and baked chippies

 

Party box with sweeties and goodies, including a juice

You can provide your own birthday cake or contact us for a custom baked theme cake

Minimum of 10 kids

Duration of party is 2 hours

Deposit or R200.00 required

Adults are welcome at R8.50 per adult; includes tea and coffee self service.

Snacks can be ordered in advance - Phone or mail us for price and availability (cakes, milk tarts, quiche etc) you are welcome to bring your own cool drink and ice, all cutlery, glasses etc will be provided.

 

 Charlotte                021 971 1237               072 879 9911

 
Bome / Trees

 te koop / for sale

 

Grootte 1.5 – 3 meter

Dis nou tyd om bome te plant, ek het ’n verskeidenheid bome geskik vir klei grond in Klipheuwel.

Wasingtonia palm, Karee, Akasia karoo, Kameeldoring ens.

Prys vanaf R150.00 tot R500.00

Olive 55 Klipheuwel

Tel 083 763 0681

 

Nood nommers

Police

10111 emergencies

021 970 3811 Durbanville

021 980 5533 Kraaifontein

Fire Department

021 970 3107

Ambulance

10177

Tygerberg Hospital ( Snake bites)

021 931 6129


Free Listing of businesses

Arum Farm home school

082 808 2280

021 9711 112

Farm School

Avroy Shlain

084 592 7913

Melanie

Beauty Products

Bavaria Air

082 4444 317

Marius

Air-condition

Blind Wise

083 539 4237

Steven

Blinds installed

BOBCAT for Hire

084 616 5033

Ronel

Earthmoving

C J Coetzee Industries

083 251 6268

078 478 3494

Paving painting renovations ext

Cash for Gold

072 453 5052

Sonja

I Pay Cash for Gold

CL Nail Creation

082 368 9046

Cindy-Lee

Nails

Electrician

0219171184

083 233 1162

Johan for electrical repairs ext

Flowerheart

072 879 9911

021 9711237

Wedding Flowers

Hemingway Real Estate

084 359 0745

Isabel

Resident Agent

Hip Vibe

072 3991 765

Martie

Vibe Crete make over

Internet

mlh@live.co.za

073 189 8941

Internet connection

Kids Parties

021 971 1237

072 879 9911

Farm Yard Parties

Klipheuwel

 Air-conditioning 

084 592 7897

Eugene

Air-conditioning

Maid to Sparkle

076 683 9328

 

House cleaning Service

Mark of Leather

083 732 2561

Mark

Re-colouring of leather

My Way cafe

072 478 3494

021 971 1257

Groceries ext.

Painting and Paving

078 478 3494

Trudy

Paint

Patchindigo photography

072 682 8845

Juan Voges

Family portrays, weddings

Paving and Rock pools

083 763 0681

Kobie

 Paving  / Rock pools

River Reed Paper

021 971 1428

Amy & Tom

Hand made paper

Satellite, Sound / Computers

084 625 2468

Gerrit Pienaar

Installation

Sunshine House

078 341 3250

021 975 6633

Baby safe house Ray

Swaanswijk Catering

0829321379                            

Maryke van Wijk

Catering

Talisman plant & Tool Hire

082 924 7460

021 5554834

Plant & Tool Hire

Xenobs Projects

082 585 3047

Gielie

Building

 

Tuesday, July 14, 2009

Klipheuwel / Mikpunt rivier oorstromings. Water en nog water

Die rivier oorkant die olyf boord op die Blankenbergers se plaas Klipheuwel. Kyk hoe mooi is die landskap.
Die laagwater driffie op Klipheuwel pad. Volgens Philip se sy pa dis die ergste wat die rivier nog gestyg het. Daar het 83ml Sondag nag geval tot die more 5 uur.
Die brug op Klipheuwel pad, gewoonlik kan jy nie eens die water sien nie. Die plakkerskamp aan die ander kant was onder water veral die naby die rivier.
Ons ingang laagwater brug na Mikpunt , niemand het Maandag gaan werk nie nie eens die 4x4 inwooners nie.
Maryke hulle se ingangs pad nou  'n rivier.
Nashiem hulle se hele plot was onder water, alles was onder water tot hul huis.
Mario en Louise se rooi huis was ook onder water, hul ingangs pad het deel van die rivier geword
Mense was gekeer in hul huisie langs die rivier.