Wednesday, April 20, 2011

Nog ‘n Sprokie oor ons Fabeldorpie

Daar is nou ‘n teerpad na die fabeldorpie, kompleet met ‘n spookhuis, asook Alice in Wonderland se pophuisie. Heidi wonder waarheen is haar oupa? Vriendelike tannies stap elke dag op die hoofpad en groet almal vriendelik.

Intussen is dit die surviver game , waar almal , almal moet vind en uitsorteer.

O daar onderkant die stasie, daar bly ou Skom, elke oggend fluit hy saam met die 6.10 trein..

Maar Rooikappie se kleinnig Liewe Heksie, woon ook in die bos, sy en die houtkapper kuier met ‘n mandjie met aartappels en druiwe wat gefermenteer het. Sy huppel verby die parkie waar mense lekker swing en wip, verby ‘n kasteel en ‘n eensame houthuisie op die kant van die heuwel. Die wolf het ‘n vuur gemaak by die waterpoel en baie dors gelyk. Skoonlief het in die somerson gele en die natuur waardeer in haar min gewaad waar die Ondier waghou. Peeping Tom het sy nuwe digitale kamera gebruik. Aspoestertjie het Liewe Heksie se besem gaan ry, maar te naby aan die vuur parkeer. Die gevaar skuil onder in die troebel water, maar hulle is nie bang om daaroor te filosifeer nie. Maslow se behoefteleer het nog ‘n sportjie bygekry. Pavlof se bruin perd met die blonde ridder kom tot die redding. Die waternooientjie loer deur die biesies en wens sy kon ook deel wees van die partyjie.

Hulle spekuleer hoeveel lede bygekom het by die AfValgGulde noudat Klippe Cabana hiberneer. Die KKK bestaan blykbaar ook nie meer nie.

Smaak maar die boomtrek het die inding geword.

Dit lyk na nuwe mense by die slaghuis. Die polisie kan nou meer aandag gee aan belangrike sake en pligte. Op die bopunt van Euwelheuwel word daar gebaljaar in die borrelbad.

Hier op die wegkruipoord is musiektalent, hul wat nie sing nie, timmer die tromme of kitare of is klankingenieurs. Daar was meer musikante op die kermis as toeskouers, so ook meer stalletjies as voete. Die plek en die weer was perfek. Hou ook die nuutgevonde vonds dop. Sy musiek is bekend, tot in Amerika.

Hulle hoor hoe sing ou Skom die volgende romantiese lied: (met countryklanke)

Sag waai die briesie oor die heuwel in die skemerlig,

met die windlaaiers wat met hul eie ritmes dig,

terwyl ek saam met jou sit en op my ou kitaar begin tokkel

die reuk van die soel warm somer vul my, en ek dink aan fokkol.

So terloops..

Anderkant die spoor, op Radioweg is links afdraai Houtstok nr 93. Luiter gerus….

By die klipkafee, (nie die spoorkafee) is daar nou ‘n herstelgarage, so almal met ouer karre, net vir julle..




Fear is generally the only thing that holds people back from achieving personal success. Regardless of what you do, set aside your fears and be who you really are.





Snake Rescue Team

When you need help with a snake, feel free to phone Derek or Jacques to remove the snake from your property, free of charge! They will take the snake to a safe place, away from residential properties and free it again. Our aim is to get people not to kill snakes; most people kill it just because it’s a snake and might be harmful to humans. Unfortunately we cannot always be available to come and help with snakes, but we will try our best to assist wherever we can.

078 844 3794 or 021 971 1237

Police

0825220593

bakkie sector 7

10111 emergencies

021 970 3811 Durbanville

021 980 5533 Kraaifontein

Fire Department

021 970 3107

Ambulance

10177

Tygerberg Hospital (Snake bites)

021 931 6129

Free Listing of businesses

Arum Farm home school

082 808 2280

021 9711 112

Farm School

Bavaria Air

082 4444 317

Marius

Air-condition

Blind Wise

083 539 4237

Steven

Blinds installed

C J Coetzee Industries

083 251 6268

078 478 3494

Paving,painting,renovations etc

CL Nail Creation

082 368 9046

Cindy-Lee

Nails

Flowerheart

072 879 9911

021 976 6910

Wedding Flowers

Isabel Koekemoer Real Estate

084 359 0745

Isabel

Resident Agent

Hip Vibe

072 3991 765

Martie

Vibe Crete make over

Klipheuwel Air-conditioning

084 592 7897

Eugene

Air-conditioning

Mark of Leather

083 732 2561

Mark

Re-colouring of leather suites

My Way cafe

072 478 3494

Trudy

Groceries etc

Painting and Paving

078 478 3494

Trudy

Paint

Patchindigo photography

072 682 8845

Juan Voges

Family portrays, weddings

Paving and Rock pools

083 763 0681

Kobie

Paving / Rock pools

Satellite, Sound / Computers

084 625 2468

Gerrit Pienaar

Installation

Sunshine House

078 341 3250

021 975 6633

Baby safe house Ray

Klippe Cubana

082 932 1379

Maryke van Wijk

Pub and Grill

Talisman plant & Tool Hire

082 924 7460

021 5554834

Plant & Tool Hire

Xenobs Projects

082 585 3047

Gielie

Building

A judicious person recognizes the importance of learning to forgive one self as well as others. Holding a grudge often means hanging on to the pain

Mikpunt Meerkat April 2011



Pyrostegia venusta – Flame Vine

Pyrostegia venusta

Familie: Bignoniaceae

Gewone naam: Flame Vine

Groeibeskrywing:

Immergroen, vinnig groeiende rankplant. Kan tot 20 meter hoog rank. Blomme is opvallend oranje en word gedurende die winter gedra.

Plasing:

Plant in volle son as rankplant teen heinings, pale of rame.

Land van oorsprong: Brazilie.

Gehardheid: Blomme word beskadig indien temperature benede vriespunt daal.

Besproeiing en grond: Benodig min water. Plant in goed gedreineerde grond.

Voortplanting: Plant voort deur middel van stiggies. Takke wat op die grond lĂȘ ontwikkel wortels en kan ook met sukses oorgeplant word.

Tags: Pyrostegia venusta, Flame Vine

Tags: Bignoniaceae, Flame Vine, Pyrostegia venusta







MAGDALEEN SE BLOMMEHOEKIE

TUINDAGGA: -Klipdagga – Leonotis ocymifolia

Dit is ‘n een/tweejarige struikie wat tot ongeveer 1.5m hoog groei. Dit groei horisontaal, maar kan meerstammig groei as dooie blomme uitgeknip word. Die oranje blomme groei in ry ronde bolle en is ongeveer 70mm in deursnee. Dit hou van volson en groei wild in grasveld, rotsriwwe en woudrande. Die saad versprei maklik.

Wilde Dagga – Leonotis Leonurus

Die wilde dagga, wat van die Salie familie is, is ‘n meerjarige struik wat tot 2m hoog en 1 – 2m wyd groei. Die blare is dofgroen en lansetvormig.

Die oranje of wit blomme groei in klompies aan die bo-kant van die take, vanaf herfs tot lente.

Die struik is taai en bestand teen ryp en droogte. Dit groei van die Wes Kaap tot in Natal. Plant dit in goeie grond, in volson met genoeg water tot dit gevestig is. Dit groei maklik van steggies. Snoei die struik goed in die lente, na die blomtyd. As die blomknoppe gereeld uitgeknip word, sal dit aanhou blom.

Die blomme van beide klip- en wilde dagga produseer baie nectar wat die bye en veral die suikerbekkies lok.

Leonotis beteken leeu se oor – dit dui op die vorm en tekstuur Die Tuindagga is geensins verwant aan die mak dagga (Cannabis sativa) nie. Die blare van die tuindagga lyk baie soos die van sommige mak dagga – vandaar die naam.




Health

Studies show these benefits from the major components of Epsom Salt may:

Magnesium:

Ease stress and improves sleep and concentration

Help muscles and nerves function properly

Regulate activity of 325+ enzymes

Help prevent artery hardening and blood clots

Make insulin more effective

Reduce inflammation to relieve pain and muscle cramps

Improve oxygen use

Sulfates:

Flush toxins

Improve absorption of nutrients

Help form joint proteins, brain tissue and mucin proteins

Help prevent or ease migraine headaches

Magnesium is the second-most abundant element in human cells and the fourth-most important positively charged ion in the body, so it's little wonder this low-profile mineral is so vital to good health and well being. Magnesium, a major component of Epsom Salt, also helps to regulate the activity of more than 325 enzymes and performs a vital role in orchestrating many bodily functions, from muscle control and electrical impulses to energy production and the elimination of harmful toxins. The National Academy of Sciences, however, reports that most Americans are magnesium deficient, helping to account for our society's high rate of heart disease, stroke, osteoporosis, arthritis and joint pain, digestive maladies and stress-related illnesses, chronic fatigue and a host of other ailments. The Academy estimates the average American male gets just 80% of the magnesium required for good health, while females get only 70% of their recommended levels. Nutritionists say Americans' magnesium levels have dropped more than 50% in the past century.

Better health through soaking

Magnesium can be ingested as a nutritional supplement, but studies show that a wide variety of factors - the presence of specific foods or drugs, certain medical conditions, even the individual chemistry of a person's stomach acid - can interfere with their effectiveness. But all of the subjects in a recent study experienced increased magnesium levels from soaking in a bath enriched with magnesium sulfate crystals, commonly known as Epsom Salt.

Researchers and physicians report that raising your magnesium levels may:

Improve heart and circulatory health, reducing irregular heartbeats, preventing hardening of the arteries, reducing blood clots and lowering blood pressure.

Improve the body's ability to use insulin, reducing the incidence or severity of diabetes.

Flush toxins and heavy metals from the cells, easing muscle pain and helping the body to eliminate harmful substances.

Improve nerve function by regulating electrolytes. Also, calcium is the main conductor for electrical current in the body, and magnesium is necessary to maintain proper calcium levels in the blood.

Relieve stress. Excess adrenaline and stress are believed to drain magnesium, a natural stress reliever, from the body. Magnesium is necessary for the body to bind adequate amounts of serotonin, a mood-elevating chemical within the brain that creates a feeling of well-being and relaxation.

While increasing your magnesium levels, Epsom Salt also delivers sulfates, which are extremely difficult to get through food but which readily absorb through the skin. Sulfates serve a wide variety of functions in the body, playing a vital role in the formation of brain tissue, joint proteins and the mucin proteins that line the walls of the digestive tract. Sulfates also stimulate the pancreas to generate digestive enzymes and are believed to help detoxify the body's residue of medicines and environmental contaminants.

Studies show that magnesium and sulfur, two components of Epsom Salt may:

Help seeds germinate

Make plants grow bushier

Produce more flowers

Increase chlorophyll production

Improve phosphorus and nitrogen uptake














Flowerheart

3 Chenoweth Street

Durbanville

Phone 021 976 6910 Fax 021 976 8796

flowerheartcape@yahoo.com

http://www.flickr.com/photos/flowerheart/

We do Flowers for all occasions - birthdays, anniversaries, funerals, functions, weddings and more

We Deliver

Your Local Interflora Florist



Ek het die Epson salts / Engelse sout artikel van die web af gekry onder die Naam http://www.epsomsaltcouncil.org/ gaan kyk gerus na die webblad. Nogal fantasties wat engelse sout alles vir jou kan beteken.

En op die gesonde noot, sluit ons af met die maand se nuusbrief en sien uit daarna om sommer baie lekker stories, staaltjies en fotos van jul te ontvang vir die volgende uitgawe.

CB

Ps. Onthou die paparazzi is daarbuite en die volgende keer as jy nonsens aanvang, verskyn die “evidence” dalk net in die nuusbrief.




Mikpunt Meerkat April 2011

PLATTERS FOR ANY OCCASION

Private, personal and romantic

A family picnic

Office Party

Granny's 80th birthday

A garden wedding at home

Business event

We even cater for allergy and health issues

****************************************************************************

Email: thechefs@chefsontherun911.com

Website: http://www.ChefsOnTheRun911.com

Cell No – Kim: 084 722 0046

Cell No – Chantell: 073 515 6085

Monday, April 19, 2010

Mikpunt Meerkat Issue 15 April 2010

Mikpunt

Meerkat

Hierdie nuusbrief is vol spelfoute, grammatika foute, soms ‘n skelwoord of 2,

maar altyd met goeie bedoelings, en uit die hart. Ek is nie ‘n letterkundige of

redakteur nie, sommer net iemand wat Mikpunt se belange op die hart dra.

Personal vendettas or rude and harmful things will not be published, as this

is a newsletter with positive news that concerns our community

. April 2010 Issue 15

mikpuntmeerkat@gmail.com

http://mikpuntmeerkat.blogspot.com/

021 971 1237 072 879 9911



Klippe-Cubana

Klipheuwel

Potjiekos Kompetisie

1 May 2010

Inskrywing R50.00 per pot. Stalletjies vir die verkoop

van produkte beskikbaar teen R30.00

Live one man band, come and join in the fun, last year

was a big success.Everybody had loads of fun and laughter

Lekker pryse te wen

Sponsors: Mario Steel, Castle, Grain Carriers and

Flowers by Estelle

Lekker plaas dans na die kompetisie

Kontak Maryke by 082 932 1379


Laas jaar se potjie kompetisie by Klippe Cubana