Nog ‘n Sprokie oor ons Fabeldorpie
Daar is nou ‘n teerpad na die fabeldorpie, kompleet met ‘n spookhuis, asook Alice in Wonderland se pophuisie. Heidi wonder waarheen is haar oupa? Vriendelike tannies stap elke dag op die hoofpad en groet almal vriendelik.
Intussen is dit die surviver game , waar almal , almal moet vind en uitsorteer.
O daar onderkant die stasie, daar bly ou Skom, elke oggend fluit hy saam met die 6.10 trein..
Maar Rooikappie se kleinnig Liewe Heksie, woon ook in die bos, sy en die houtkapper kuier met ‘n mandjie met aartappels en druiwe wat gefermenteer het. Sy huppel verby die parkie waar mense lekker swing en wip, verby ‘n kasteel en ‘n eensame houthuisie op die kant van die heuwel. Die wolf het ‘n vuur gemaak by die waterpoel en baie dors gelyk. Skoonlief het in die somerson gele en die natuur waardeer in haar min gewaad waar die Ondier waghou. Peeping Tom het sy nuwe digitale kamera gebruik. Aspoestertjie het Liewe Heksie se besem gaan ry, maar te naby aan die vuur parkeer. Die gevaar skuil onder in die troebel water, maar hulle is nie bang om daaroor te filosifeer nie. Maslow se behoefteleer het nog ‘n sportjie bygekry. Pavlof se bruin perd met die blonde ridder kom tot die redding. Die waternooientjie loer deur die biesies en wens sy kon ook deel wees van die partyjie.
Hulle spekuleer hoeveel lede bygekom het by die AfValgGulde noudat Klippe Cabana hiberneer. Die KKK bestaan blykbaar ook nie meer nie.
Smaak maar die boomtrek het die inding geword.
Dit lyk na nuwe mense by die slaghuis. Die polisie kan nou meer aandag gee aan belangrike sake en pligte. Op die bopunt van Euwelheuwel word daar gebaljaar in die borrelbad.
Hier op die wegkruipoord is musiektalent, hul wat nie sing nie, timmer die tromme of kitare of is klankingenieurs. Daar was meer musikante op die kermis as toeskouers, so ook meer stalletjies as voete. Die plek en die weer was perfek. Hou ook die nuutgevonde vonds dop. Sy musiek is bekend, tot in Amerika.
Hulle hoor hoe sing ou Skom die volgende romantiese lied: (met countryklanke)
Sag waai die briesie oor die heuwel in die skemerlig,
met die windlaaiers wat met hul eie ritmes dig,
terwyl ek saam met jou sit en op my ou kitaar begin tokkel
die reuk van die soel warm somer vul my, en ek dink aan fokkol.
So terloops..
Anderkant die spoor, op Radioweg is links afdraai Houtstok nr 93. Luiter gerus….
Snake Rescue Team
When you need help with a snake, feel free to phone Derek or Jacques to remove the snake from your property, free of charge! They will take the snake to a safe place, away from residential properties and free it again. Our aim is to get people not to kill snakes; most people kill it just because it’s a snake and might be harmful to humans. Unfortunately we cannot always be available to come and help with snakes, but we will try our best to assist wherever we can.
078 844 3794 or 021 971 1237
Police 0825220593 bakkie sector 7 | 10111 emergencies 021 970 3811 Durbanville 021 980 5533 Kraaifontein |
Fire Department | 021 970 3107 |
Ambulance | 10177 |
Tygerberg Hospital (Snake bites) | 021 931 6129 |
Free Listing of businesses
Arum Farm home school | 082 808 2280 | 021 9711 112 | Farm School |
Bavaria Air | 082 4444 317 | Marius | Air-condition |
Blind Wise | 083 539 4237 | Steven | Blinds installed |
C J Coetzee Industries | 083 251 6268 | 078 478 3494 | Paving,painting,renovations etc |
CL Nail Creation | 082 368 9046 | Cindy-Lee | Nails |
Flowerheart | 072 879 9911 | 021 976 6910 | Wedding Flowers |
Isabel Koekemoer Real Estate | 084 359 0745 | Isabel | Resident Agent |
Hip Vibe | 072 3991 765 | Martie | Vibe Crete make over |
Klipheuwel Air-conditioning | 084 592 7897 | Eugene | Air-conditioning |
Mark of Leather | 083 732 2561 | Mark | Re-colouring of leather suites |
My Way cafe | 072 478 3494 | Trudy | Groceries etc |
Painting and Paving | 078 478 3494 | Trudy | Paint |
Patchindigo photography | 072 682 8845 | Juan Voges | Family portrays, weddings |
Paving and Rock pools | 083 763 0681 | Kobie | Paving / Rock pools |
Satellite, Sound / Computers | 084 625 2468 | Gerrit Pienaar | Installation |
Sunshine House | 078 341 3250 | 021 975 6633 | Baby safe house Ray |
Klippe Cubana | 082 932 1379 | Maryke van Wijk | Pub and Grill |
Talisman plant & Tool Hire | 082 924 7460 | 021 5554834 | Plant & Tool Hire |
Xenobs Projects | 082 585 3047 | Gielie | Building |
No comments:
Post a Comment